Skoolreëls buig die boompies sodat hulle nie windskeef groei nie. Reëls oor kleredrag en voorkoms sorg dat kinders nie uitspattig raak nie. Reëls oor klaswissel sorg dat kosbare onderrigtyd nie verlore raak nie. En reëls oor huiswerk sorg dat kinders nie
R 455.00
R 290.00
Skoolreëls buig die boompies sodat hulle nie windskeef groei nie. Reëls oor kleredrag en voorkoms sorg dat kinders nie uitspattig raak nie. Reëls oor klaswissel sorg dat kosbare onderrigtyd nie verlore raak nie. En reëls oor huiswerk sorg dat kinders nie pampoene word nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+