Skoolreëls is broodnodig, Want sonder reëls toon leerders nie meer respek nie. Sonder reëls maak en breek hulle soos hulle wil. En sonder reëls verander die leeromgewing in ‘n sirkus.
R 415,00
R 340,00
Skoolreëls is broodnodig, Want sonder reëls toon leerders nie meer respek nie. Sonder reëls maak en breek hulle soos hulle wil. En sonder reëls verander die leeromgewing in ‘n sirkus. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 3-3.5min