Skool se lekker hou nie lank nie. Lekker speel se vinger is net ‘n pouse lank. Juffrou se kwaai vinger laat jou mond se lekker praat toeklap. En huiswerk se lekker is net ‘n duim se lengte.
R 280,00
R 240,00
Skool se lekker hou nie lank nie. Lekker speel se vinger is net ‘n pouse lank. Juffrou se kwaai vinger laat jou mond se lekker praat toeklap. En huiswerk se lekker is net ‘n duim se lengte. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min