Skool maak kinders krapperig. Skool krap ‘n kind se tegnologie-tyd voos. Skool krap ‘n kind se ontspan-tyd deurmekaar. Skool krap aan vriendskappe en tyd vir maats. En skooldinge krap die gesin om.
R 455,00
R 290,00
Skool maak kinders krapperig. Skool krap ‘n kind se tegnologie-tyd voos. Skool krap ‘n kind se ontspan-tyd deurmekaar. Skool krap aan vriendskappe en tyd vir maats. En skooldinge krap die gesin om. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+