Skool is vol sirkus-lesse. Sirkusles een: as jy soos die hansworse kan lag en grappies maak, sal alles makliker wees. Sirkusles twee: as jy jou maats kan vertrou sal hulle net soos die sweefstok-artieste jou nooit laat val nie. Sirkusles drie: as jy aanho
R 280,00
R 240,00
Skool is vol sirkus-lesse. Sirkusles een: as jy soos die hansworse kan lag en grappies maak, sal alles makliker wees. Sirkusles twee: as jy jou maats kan vertrou sal hulle net soos die sweefstok-artieste jou nooit laat val nie. Sirkusles drie: as jy aanhou oefen soos die akrobate sal skool lekker wees. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min