Skool is net soos ‘n sirkus. Die hoof is die sirkusmeester en die leeutemmer. Juffrou is die leeu met die brul, maar sonder die byt. En die skoolkinders is die sirkusdiere.
R 280,00
R 240,00
Skool is net soos ‘n sirkus. Die hoof is die sirkusmeester en die leeutemmer. Juffrou is die leeu met die brul, maar sonder die byt. En die skoolkinders is die sirkusdiere. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min