Soek

Skool is nes ‘n strokiesprent netwerk (Gr8-12) (4min+)

Skool is nes ‘n strokiesprent netwerk. Skoolhoofde is nes Hagar die Verskriklike – die baas sonder sê. Die leerkragte in ons skole netwerk verdien definitief die titel “Superman”. Elke skoolkind rondom jou vertolk ‘n karakter in die skool se strokies
Availability: In stock
SKU: A0984
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Skool is nes ‘n strokiesprent netwerk.   Skoolhoofde is nes Hagar die Verskriklike – die baas sonder sê. Die leerkragte in ons skole netwerk verdien definitief die titel “Superman”. Elke skoolkind rondom jou vertolk ‘n karakter in die skool se strokiesprent netwerk. En agter die skerms sit ouers wat moet betaal om hulkinders op skool te hou. Geskik vir graad 8-12  Lengte van die toespraak:4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display