Skool en reëls is soos koffie en beskuit - Sonder die een is die ander ook uit! Skoolreëls hou ons veilig. Skoolklere laat ons borste swel van trots. En reëls sorg dat almal kans kry om hard te leer en vaardighede te ontwikkel.
R 280.00
R 240.00
Skool en reëls is soos koffie en beskuit - Sonder die een is die ander ook uit! Skoolreëls hou ons veilig. Skoolklere laat ons borste swel van trots. En reëls sorg dat almal kans kry om hard te leer en vaardighede te ontwikkel. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min