Seunsmaats laat nie 'n mens se bloed kook soos meisiemaats nie. Seuns draf agter jou aan soos 'n skoothondjie, terwyl meisies hul katnaels wys en jou bloeddruk tot kookpunt opjaag. Seuns haal aapstreke uit om jou te laat lag,
R 455,00
R 290,00
Seunsmaats laat nie 'n mens se bloed kook soos meisiemaats nie; Seuns draf agter jou aan soos 'n skoothondjie, terwyl meisies hul katnaels wys en jou bloeddruk tot kookpunt opjaag; Seuns haal aapstreke uit om jou te laat lag, terwyl meisies jou tot trane dryf omdat jy kook van frustrasie; Meisiemaats se skindergroepie laat jou bloed kook omdat jy soos 'n wurm voel; daarom het jy seunsmaats nodig wat die wurms in jou lewe kan 'squash'; Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4min +