Seuns se kranse is ongekunsteld. Hulle hou van bobbejaantoue en -toertjies. Hulle maniere het skaafwerk nodig. En hulle voel soos bobbejane wanneer hulle in die skoner geslag se geselskap kom.
R 455,00
R 290,00
Seuns se kranse is ongekunsteld. Hulle hou van bobbejaantoue en -toertjies. Hulle maniere het skaafwerk nodig. En hulle voel soos bobbejane wanneer hulle in die skoner geslag se geselskap kom. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+