Seuns maak die pap dik aan as dit by rugby kom. Geen moeite is te veel as ‘n man soos ‘n Springbok moet lyk nie. Geen wind, besering of weer kan ‘n rugby oefening keer. En niks kom tussen ‘n ondersteuner en sy rugby-wedstryd nie.
R 415.00
R 290.00
Seuns maak die pap dik aan as dit by rugby kom. Geen moeite is te veel as ‘n man soos ‘n Springbok moet lyk nie. Geen wind, besering of weer kan ‘n rugby oefening keer. En niks kom tussen ‘n ondersteuner en sy rugby-wedstryd nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min