Volgens my mening klets seuns beslis meer as meisies. Hulle geklets oor rugby maak ‘n mens flou. Hulle gedurige gespog met hul goeterjasies maak jou kriewelrig. En hulle geklets oor meisies laat jou ore tuit.
R 455,00
R 340,00
Volgens my mening klets seuns beslis meer as meisies. Hulle geklets oor rugby maak ‘n mens flou. Hulle gedurige gespog met hul goeterjasies maak jou kriewelrig. En hulle geklets oor meisies laat jou ore tuit. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+