Seuns kan die pap dik aanmaak sonder rugby. Hulle kan uithalerpap prut deur hul verstand te gebruik. Hulle kan op die verhoog ook die pap dik aanmaak. En seuns kan die gewildheidsleer klim, sonder om om die pappot van die eerste rugbyspan te sit.
R 415,00
R 290,00
Seuns kan die pap dik aanmaak sonder rugby. Hulle kan uithalerpap prut deur hul verstand te gebruik. Hulle kan op die verhoog ook die pap dik aanmaak. En seuns kan die gewildheidsleer klim, sonder om om die pappot van die eerste rugbyspan te sit. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min