Seuns het nie ‘n bang haar op hul koppe as dit kom by goggas nie. Hulle skrik nie sommer vir goggas nie. Hulle beskerm meisies en ma’s teen die gediertes. En seuns verstaan die plek en nut van goggas in die natuur.
R 280.00
R 240.00
Seuns het nie ‘n bang haar op hul koppe as dit kom by goggas nie. Hulle skrik nie sommer vir goggas nie. Hulle beskerm meisies en ma’s teen die gediertes. En seuns verstaan die plek en nut van goggas in die natuur. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min