Seuns het meer skop as meisie. Ons skop-baklei werk beter as meisies se mond-baklei. Seuns sit lekker skop in avontuur, terwyl meisies handjies gevou sit. En ons skop molshope om terwyl meisies oor die molshoop-bergies val.
R 280.00
R 240.00
Seuns het meer skop as meisie. Ons skop-baklei werk beter as meisies se mond-baklei. Seuns sit lekker skop in avontuur, terwyl meisies handjies gevou sit. En ons skop molshope om terwyl meisies oor die molshoop-bergies val. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min