Seuns dra skopskoene. Ons is rowwe rammetjies wat van rowwe speletjies hou. Ons laat nie op ons trap nie en skop die boelies terug. En ons gebruik eerder ons skopskoene as ons monde om ons misnoë uit te druk.
R 280.00
R 240.00
Seuns dra skopskoene. Ons is rowwe rammetjies wat van rowwe speletjies hou. Ons laat nie op ons trap nie en skop die boelies terug. En ons gebruik eerder ons skopskoene as ons monde om ons misnoë uit te druk. Geskik vir Graad 1 - 3 sprekers. Lengte van die toespraak 2-2.5min