Search

Saam met sterre se groot drome kom groot risiko’s (Gr8-12) (4min+)

Saam met sterre se groot drome kom groot risiko’s. Sterre is bereid om alles te waag vir hulle drome, maar daarmee saam die risiko om alles te verloor. Sterre sal meeding, met die risiko om dalk altyd net te droom oor ‘n deurbraak. Sterre se droom oor roe
Availability: In stock
SKU: A1259
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Saam met sterre se groot drome kom groot risiko’s. Sterre is bereid om alles te waag vir hulle drome, maar daarmee saam die risiko om alles te verloor. Sterre sal meeding, met die risiko om dalk altyd net te droom oor ‘n deurbraak. Sterre se droom oor roem en rykdom, bring die risiko daarvan om geen privaatheid te hȇ. En die laaste kollig bring roem en glorie drome, met die risiko om jou eie identiteit te verloor. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display