SA tieners het ongesonde eetgewoontes. Hulle gryp na ‘goedvoel’ kos wanneer hulle stres. Ouers werk lang ure en dan is gemorskos ‘n vinnige uitkoms. En die druk van die media maak dat tieners ongesonde diëte volg.
R 455.00
R 340.00
SA tieners het ongesonde eetgewoontes. Hulle gryp na ‘goedvoel’ kos wanneer hulle stres. Ouers werk lang ure en dan is gemorskos ‘n vinnige uitkoms. En die druk van die media maak dat tieners ongesonde diëte volg. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+