Rooi ligte flikker wanneer tieners glo hoe rooier hoe mooier. Hulle gedra hul soos rooineus hansworse by die skool en gooi dissipline oorboord. Hulle dink rooi kaarte wat op die sportveld uitgedeel word is 'n beloning en nie 'n strafmiddel nie. Tieners
R 455,00
R 290,00
Rooi ligte flikker wanneer tieners glo hoe rooier hoe mooier. Hulle gedra hul soos rooineus hansworse by die skool en gooi dissipline oorboord. Hulle dink rooi kaarte wat op die sportveld uitgedeel word is 'n beloning en nie 'n strafmiddel nie. Tieners is van nature rebels en raak betrokke in rooiwarm rusies met ouers. En hulle raak hals-oor-kop verlief om net later weer die trekpas te kry. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +