Rooi laat die Evas soms kop verloor. Die rooi plakker van uitverkopings laat Evas storm soos ‘n bul wat ‘n rooidoek sien. Valentynsdag se rooi laat Evas se harte op hol gaan, En die rooi van ‘n braaivleisvuur laat Eva’s se koppe stilstaan, en hulle rooi
R 415,00
R 290,00
Rooi laat die Evas soms kop verloor. Die rooi plakker van uitverkopings laat Evas storm soos ‘n bul wat ‘n rooidoek sien. Valentynsdag se rooi laat Evas se harte op hol gaan, En die rooi van ‘n braaivleisvuur laat Eva’s se koppe stilstaan, en hulle rooi bloed ys. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min