Rooi is net mooi as dit nie gevaarligte is nie. Rooi hakskoene is pragtig, solank dit nie tieners te vroeg ryp druk nie. 'n Nuwe rooi fiets is blinkmooi, solank dit nie padreëls verontagsaam nie. Wegneemetes in rooi boksies is heerlik, solank dit nie die
R 415.00
R 290.00
Rooi is net mooi as dit nie gevaarligte is nie. Rooi hakskoene is pragtig, solank dit nie tieners te vroeg ryp druk nie. 'n Nuwe rooi fiets is blinkmooi, solank dit nie padreëls verontagsaam nie. Wegneemetes in rooi boksies is heerlik, solank dit nie die skaal laat kreun nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min