Rondom die Evasgeslag is mans altyd in die verloor-posisie. ‘n Kompliment plaas jou in die leuen-posisie. Mans is altyd in tweede posisie met enige kompetisie. En mans sê niks nie want vroulief het klaar gepraat.
R 455,00
R 290,00
Rondom die Evasgeslag is mans altyd in die verloor-posisie. ‘n Kompliment plaas jou in die leuen-posisie. Mans is altyd in tweede posisie met enige kompetisie. En mans sê niks nie want vroulief het klaar gepraat. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+