Registreer as 'n redenaars afrigter en ons sal jou besonderhede vir belangstellende ouers en redenaars-sprekers stuur. Klik asb. op die "e-pos ons" knoppie of stuur 'n e-pos na info@redenaars.co.za
Registreer as 'n Redenaars Afrigter
Ons kry elke maand talle versoeke van regoor die hele land, vir verwysings na goeie redenaars afrigters en kan nie self aan die aanvraag voldoen nie.
Terme en voorwaardes
1. Jy moet alreeds 'n ervare Redenaars Afrigter wees met meer as 2 jaar ondervinding (ons reputasie is op die spel as ons mense na jou verwys)
2. Jy mag nie in kompetisie met ons dienste staan nie
3. Indien jy jou eie webwerf het, sal ons graag die skakel op ons webwerf plaas as jy dieselfde vir ons doen.