Lekker is net ‘n vinger lank, want reëls vat al die lekker uit skoolgaan uit. Skoolreëls steel die lekker van modepop wees. En dit maak my droom juffrou ‘n nagmerrie juffrou.
R 198,00
R 240,00
Lekker is net ‘n vinger lank, want reëls vat al die lekker uit skoolgaan uit. Skoolreëls steel die lekker van modepop wees. En dit maak my droom juffrou ‘n nagmerrie juffrou. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 1-1.5min