Rasperbekke raas baie, bereik min. Hulle maak groot geraas, maar is vol wind as dit by doen kom, Hulle beledig graag, maar is self ongewild. Hulle skinder lekker, maar almal neem hul geblaf met ‘n knippie sout.
R 415,00
R 290,00
Rasperbekke raas baie, bereik min. Hulle maak groot geraas, maar is vol wind as dit by doen kom, Hulle beledig graag, maar is self ongewild. Hulle skinder lekker, maar almal neem hul geblaf met ‘n knippie sout. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min