Soek

Professionele sport het in ‘n sirkus ontaard (Gr 8-12) (4min+)

Volgens my mening het professionele sport in ‘n sirkus ontaard. Professionele sportmanne se salarisse grens aan die belaglike. Professionele sportmanne se giere en geite laat hulle soos sirkusnarre lyk. Vermaak in sportstadions lyk asof hulle gaan...
Availability: In stock
SKU: A2093
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Volgens my mening het professionele sport in ‘n sirkus ontaard. Professionele sportmanne se salarisse grens aan die belaglike. Professionele sportmanne se giere en geite laat hulle soos sirkusnarre lyk. Vermaak in sportstadions lyk asof hulle gaan kers opsteek het by die sirkus. En administrateurs bestuur professionele sport soos ‘n sirkus. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display