Search

Probleme laat ons in ‘n doolhof beland (Gr8-12) (4min+)

Sommige mense storm holderstebolder in sonder om na te dink oor ‘n werkbare oplossing. Party breek sommer die doolhof se muur af uit woede omdat hy nie die probleem kan oplos nie. Ander besluit om die doolhof vol problememet ‘n positiewe gesindheid...
Availability: In stock
SKU: A0871
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Probleme laat ons in ‘n doolhof beland. Sommige mense storm holderstebolder in sonder om na te dink oor ‘n werkbare oplossing. Party breek sommer die doolhof se muur af uit woede omdat hy nie die probleem kan oplos nie. Ander besluit om die doolhof vol problememet ‘n positiewe gesindheid te takel. En die wyses besef dat ‘n blinde gang nie die einde van die pad beteken nie, maar ‘n koersverandering. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4 min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display