Prestasiedruk neem die genot uit sport. Oefenprogramme is geweldig straf. Harde wedstryde lewer beserings op. En die verloor-stigma maak dat kinders moed verloor.
R 415,00
R 290,00
Prestasiedruk neem die genot uit sport. Oefenprogramme is geweldig straf. Harde wedstryde lewer beserings op. En die verloor-stigma maak dat kinders moed verloor. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min