Soek

Praatjies vul geen gaatjies (Gr4-7) (3-3.5min)

Sorry - this product is no longer available

Vriende verdwyn as jy aanhou kekkel soos ‘n hen en heeltyd bevele uitdeel. Jou gesondheid is vol gate as daar net gepraat word oor gesond eet en niks gedoen word nie. En die leemte en gat in ‘n kind se hart kan nie met mooi broodjies bak gevul...
SKU: A0901
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Praatjies vul geen gaatjies. Vriende verdwyn as jy aanhou kekkel soos ‘n hen en heeltyd bevele uitdeel. Jou gesondheid is vol gate as daar net gepraat word oor gesond eet en niks gedoen word nie. En die leemte en gat in ‘n kind se hart kan nie met mooi broodjies bak gevul word nie, maar met dade van omgee. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3 – 3.5 min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display