Soek

Posisie bepaal jou plek in die lewensketting (Gr4-7) (4min+)

Posisie bepaal jou plek in die lewensketting. Tieners wat toegee aan groepsdruk plaas hulself hoog op die gewildheidsleer, maar laag op die lewensketting. Mense wat rykdom najaag plaas hulself in 'n hoë inkomste-posisie, maar hulle is dikwels die vermis
Availability: In stock
SKU: A1407
R 455.00
R 290.00
decrease increase
Posisie bepaal jou plek in die lewensketting. Tieners wat toegee aan groepsdruk plaas hulself hoog op die gewildheidsleer, maar laag op die lewensketting. Mense wat rykdom najaag plaas hulself in 'n hoë inkomste-posisie, maar hulle is dikwels die vermiste skakel in die lewensketting. Sporthelde en Hollywood sterre leef in die kollig-posisie, maar hul lewensketting breek soms mors-af. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display