Poppe is ons beste speelmaats. Poppe is die proefkonyne waarmee ons speel-speel en deur middel van rolspeel belangrike lewensvaardighede aanleer. Poppe steek ons verbeelding aan die brand. En poppe leer ons om met liefde te versorg.
R 415,00
R 240,00
Poppe is ons beste speelmaats. Poppe is die proefkonyne waarmee ons speel-speel en deur middel van rolspeel belangrike lewensvaardighede aanleer. Poppe steek ons verbeelding aan die brand. En poppe leer ons om met liefde te versorg. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 3-3.5 min