Poeding sonder vla is nie lekker nie. Groot geskenke is niks werd as ouers nie tyd maak vir hulle kinders nie. Snoepgoed is bitter sleg as ons dit nie saam om die tafel kan deel nie. En ouers spandeer duisende rande op buitemuurse aktiwiteite, maar maak n
R 280.00
R 240.00
Poeding sonder vla is nie lekker nie. Groot geskenke is niks werd as ouers nie tyd maak vir hulle kinders nie. Snoepgoed is bitter sleg as ons dit nie saam om die tafel kan deel nie. En ouers spandeer duisende rande op buitemuurse aktiwiteite, maar maak nie tyd om te kyk na kinders se wedstryde en konserte nie. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min