Poeding maak ‘n soettand-kind nog soeter. Dit gee jou genoeg energie om te speel en die vrede in die juis te bewaar. Dit maak kinders vrolik. En dit laat die tandarts en geldgierige Tandmuis wag.
R 280.00
R 240.00
Poeding maak ‘n soettand-kind nog soeter. Dit gee jou genoeg energie om te speel en die vrede in die juis te bewaar. Dit maak kinders vrolik. En dit laat die tandarts en geldgierige Tandmuis wag. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min