Pluk liewers die padda se vere, as om kinders sonder storieboeke te laat groot word. Die TV-kinderoppasser is vir die voëls - storie-lees ontwikkel kinders se breine. Kinders voel vere vir duur geskenke - ouers wat storie lees is kosbaar. Hollywood films
R 280.00
R 240.00
Pluk liewers die padda se vere, as om kinders sonder storieboeke te laat groot word. Die TV-kinderoppasser is vir die voëls - storie-lees ontwikkel kinders se breine. Kinders voel vere vir duur geskenke - ouers wat storie lees is kosbaar. Hollywood films kan maar saam met die paddas gaan opsit - Afrikaanse storieboeke wen die goue beeldjies. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min