Plaasjapies se spieëls verskil van die van stadsjapies. Stadskinders se spieëls reflekteer tralies en inperking, terwyl plaasjapies vry is. Stadskinders lewe met stadsgeraas teenoor plaaskinders wat die natuur se stilte geniet. In die stad maak die...
R 455,00
R 290,00
Plaasjapies se spieëls verskil van die van stadsjapies. Stadskinders se spieëls reflekteer tralies en inperking, terwyl plaasjapies vry is. Stadskinders lewe met stadsgeraas teenoor plaaskinders wat die natuur se stilte geniet. In die stad maak die gejaagde lewe jou moeg, terwyl die plaaslewe jou kans gee om asem te haal. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+