Pensioenarisse eet deesdae genadebrood. Jy kan vergeet van boerebrood by ‘n aftree-oord, want dit kos 'n plaas se prys om daar in te woon. Eskom laat hulle genadebrood in die donker eet. En inflasie sorg dat net die korsies van die genadebrood oorbly.
R 280.00
R 240.00
Pensioenarisse eet deesdae genadebrood. Jy kan vergeet van boerebrood by ‘n aftree-oord, want dit kos 'n plaas se prys om daar in te woon. Eskom laat hulle genadebrood in die donker eet. En inflasie sorg dat net die korsies van die genadebrood oorbly. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min