Hulle sit stil en doen niks en glo werk is ‘n aansteeklike siekte. Hulle gees is gedemp omdat hulle nie deel in die opwinding van die lewe nie. Hulle staan op die kantlyn en kritiseer. En hulle is daar om in die wentelling se sukses te deel...
R 455,00
R 340,00
Passiewe toeskouers laat die lewe by hulle verbygaan.
Hulle sit stil en doen niks en glo werk is ‘n aansteeklike siekte.
Hulle gees is gedemp omdat hulle nie deel in die opwinding van die lewe nie.
Hulle staan op die kantlyn en kritiseer.
En hulle is daar om in die wentelling se sukses te deel, maar lewer geen bydrae nie.
Geskik vir Graad 8-12
Lengte van die toespraak: 4 min+