Ons soek julle aandag, nie julle geld nie. Ons soek nie naskool-juffrouens, afrigters en duur geskenke nie. Ons soek ouers wat huiswerktyd speeltyd maak. Op en af spring om met ons te spog, En iemand wat jou trane kan afdroog met ‘n drukkie.
R 280.00
R 240.00
Ons soek julle aandag, nie julle geld nie. Ons soek nie naskool-juffrouens, afrigters en duur geskenke nie. Ons soek ouers wat huiswerktyd speeltyd maak. Op en af spring om met ons te spog, En iemand wat jou trane kan afdroog met ‘n drukkie. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min