Outydse speelgoed is pretgoed en leergoed. Dit leer kinders om weer saam met jou familie te speel, Dit leer jou dink en jou brein gebruik. En dit leer jou grootmens-lesse.
R 280,00
R 240,00
Outydse speelgoed is pretgoed en leergoed. Dit leer kinders om weer saam met jou familie te speel, Dit leer jou dink en jou brein gebruik. En dit leer jou grootmens-lesse. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min