Oupas en Oumas is slim genoeg om te weet hoe kinders se koppe werk. Hulle weet kinders het baie bederf nodig. Hulle weet ons hou van tegnologie. En hulle verstaan dat ons vol streke is.
R 280,00
R 240,00
Oupas en Oumas is slim genoeg om te weet hoe kinders se koppe werk. Hulle weet kinders het baie bederf nodig. Hulle weet ons hou van tegnologie. En hulle verstaan dat ons vol streke is. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min