Oupa en Ouma is nie altyd slimmer as ons kinders nie. Kinders weet hoe om met rekenaars te werk, terwyl Oupa en Ouma geen idee het nie. Kinders onthou alles, maar Oupa en Ouma vergeet soms ‘n bietjie. En kinders weet hoe vandag se wêreld werk, terwyl Oupa
R 280.00
R 240.00
Oupa en Ouma is nie altyd slimmer as ons kinders nie. Kinders weet hoe om met rekenaars te werk, terwyl Oupa en Ouma geen idee het nie. Kinders onthou alles, maar Oupa en Ouma vergeet soms ‘n bietjie. En kinders weet hoe vandag se wêreld werk, terwyl Oupa en Ouma ‘n bietjie agter is. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min