Hulle moet toekyk hoe hulle aftree-geldjies krimp. Hulle sien hoe hulle gesondheid agteruit gaan. Hulle neem waar dat familielede nie meer tyd het om by hulle op die paviljoen te sit nie. En hulle sien hoe hul lewe voor hulle oëverbyflits...
R 455,00
R 340,00
Oues van dae is die toeskouers van die lewe.
Hulle moet toekyk hoe hulle aftree-geldjies krimp.
Hulle sien hoe hulle gesondheid agteruit gaan.
Hulle neem waar dat familielede nie meer tyd het om by hulle op die paviljoen te sit nie.
En hulle sien hoe hul lewe voor hulle oëverbyflits en doen dan voorraadopname.
Geskik vir Graad 8-12
Lengte van die toespraak: 4 min+