Soek

Ouers wat ‘n stewige hand van dissipline op die wieg hou, maak verantwoordelike kinders groot (Gr 8-12) (4min+)

Die hand wat die wieg skommel, regeer die wêreld. Ouers wat ‘n stewige hand van dissipline op die wieg hou, maak verantwoordelike kinders groot. Tydens die babastadium word dissipline aangeleer deur roetine. Tydens die vloerstuipe-stadium word die grense
Availability: In stock
SKU: A1761
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Die hand wat die wieg skommel, regeer die wêreld. Ouers wat ‘n stewige hand van dissipline op die wieg hou, maak verantwoordelike kinders groot. Tydens die babastadium word dissipline aangeleer deur roetine. Tydens die vloerstuipe-stadium word die grense gestel. Tydens die rebelse tiener-stadium word waardes vasgelê. En wanneer die kind volwassenheid bereik kan ouers die hand op die wieg loslaat. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display