Ouers verklik te maklik kinders se geheime. As die gogga van sosiale media ouers byt, verklik hul te maklik ons inligting aanlyn. Ouers deel kinders se privaat inligting te maklik met ander grootmense En ouers laat ons bloos as hul ons geheime voor...
R 455,00
R 290,00
Ouers verklik te maklik kinders se geheime. As die gogga van sosiale media ouers byt, verklik hul te maklik ons inligting aanlyn. Ouers deel kinders se privaat inligting te maklik met ander grootmense En ouers laat ons bloos as hul ons geheime voor ons maats uitblaker. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+