Ouers sluit die hekke om kinders veilig te hou. Ouers sluit die hek na die koskas om te verseker dat kinders gesond eet. Hulle sluit die hek na die TV-kamer sodat kinders nie rusbankaartappels word nie. En ouers sluit die hek na vriende sodat kinders eers
R 415,00
R 290,00
Ouers sluit die hekke om kinders veilig te hou. Ouers sluit die hek na die koskas om te verseker dat kinders gesond eet. Hulle sluit die hek na die TV-kamer sodat kinders nie rusbankaartappels word nie. En ouers sluit die hek na vriende sodat kinders eers huiswerk doen en dan speel. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min