Ouers skop 'n bohaai op oor kinders se gewoontes. Ons kinders het dowe ore en luister nie. Ons het uiters swak maniere wat ouers laat skaam kry. En ons boude en hande is altyd lam wanneer huiswerk uitgedeel word.
R 280,00
R 240,00
Ouers skop 'n bohaai op oor kinders se gewoontes. Ons kinders het dowe ore en luister nie. Ons het uiters swak maniere wat ouers laat skaam kry. En ons boude en hande is altyd lam wanneer huiswerk uitgedeel word. Geskik vir Graad 1 - 3 sprekers. Lengte van die toespraak 2-2.5min