Die hand wat die wieg skommel, regeer die wêreld. Ouers se opvoeding is tieners se ankertou Ouers se dissipline hou jou geanker sodat jou lewenskip nie sink nie. Ouers gee tieners keuses sodat hulle kan leer om hul eie ankertou uit te gooi. Hulle onvoorwa
R 455.00
R 340.00
Die hand wat die wieg skommel, regeer die wêreld. Ouers se opvoeding is tieners se ankertou Ouers se dissipline hou jou geanker sodat jou lewenskip nie sink nie. Ouers gee tieners keuses sodat hulle kan leer om hul eie ankertou uit te gooi. Hulle onvoorwaardelike liefde hou jou geanker wanneer die res van die wêreld jou verwerp. En hulle waardes hou jou geanker as die stormwinde van die lewe woed. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+