Ouers se liefde is soos die paparazzi – eers druk hulle jou pap – dan rapsie hulle jou! Ouers se liefde krimp as ons foute maak. Hulle liefde word voorskriftelik sodat ons moet presteer. En 'liefde met gevoel' beteken lyfstraf wat kinders se waardighei
R 280.00
R 290.00
Ouers se liefde is soos die paparazzi – eers druk hulle jou pap – dan rapsie hulle jou! Ouers se liefde krimp as ons foute maak. Hulle liefde word voorskriftelik sodat ons moet presteer. En 'liefde met gevoel' beteken lyfstraf wat kinders se waardigheid aantas. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 2-2.5min