Ouers moet vir kinders poeding in plaas van pampoen gee. Kinders wat soms poeding by die huis kry, sal nie elke dag in die snoepiery staan nie. Ouers se geld proe soos pampoen, maar hulle tyd en aandag soos poeding. Die lat laat 'n pampoen-smaak in 'n
R 280.00
R 240.00
Ouers moet vir kinders poeding in plaas van pampoen gee. Kinders wat soms poeding by die huis kry, sal nie elke dag in die snoepiery staan nie. Ouers se geld proe soos pampoen, maar hulle tyd en aandag soos poeding. Die lat laat 'n pampoen-smaak in 'n kind se mond, terwyl ouerliefde soos poeding proe. Geskik vir Graad 1 - 3 sprekers. Lengte van die toespraak 2-2.5min