Soek

Ouers moet ophou om soos toeskouers te staar na voor-op-die-wa tieners, en iets daaraan begin doen (Gr8-12) (4min+)

Ouers moet ophou om soos toeskouers te staar na voor-op-die-wa tieners, en iets daaraan begin doen. Hou op om soos ‘n toeskouers hand oor die mond te kyk na jou alles-weet tieners wat uit sy beurt uit praat. Gee soos ’n goeie toeskouer raad...
Availability: In stock
SKU: A0966
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Ouers moet ophou om soos toeskouers te staar na voor-op-die-wa tieners, en iets daaraan begin doen. Hou op om soos ‘n toeskouers hand oor die mond te kyk na jou alles-weet tieners wat uit sy beurt uit praat. Gee soos ’n goeie toeskouer raad, al waai dit by die een oor in en die ander oor uit. Moenie soos moedelose toeskouers langs jou tiener se lewenspad sit en kyk hoe jou tieners se respek en waardes van die wa af val nie. Ouers moet ook nie soos moedelose toeskouers staan en kyk hoe sy tiener skielik geite en siektes van depressie ontwikkel. Geskik vir graad 8-12  Lengte van die toespraak:4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display